2 tot 3 jaar

2 tot 3 jaar

40 bookmarks
Custom sorting
Kunsvlyt - KleuterKliek
Kunsvlyt - KleuterKliek
Hierdie baie oulike huisies uit bruin papiersakke pas perfek by die tema “hier bly ek” of “my huis”. Onthou om die kinders genoegsame tyd te gee om hulle eie…
·kleuterkliek.co.za·
Kunsvlyt - KleuterKliek
Blomme uit die tuin
Blomme uit die tuin
Ek het hierdie oulike idee die afgelope week raakgeloop. Kyk nou net hoe oulik! Dit pas so lekker by ons tema "plante vir die mooi". Hieronder is potte wat jy kan uitdruk en aftrek op karton en plak op karton.
·kleinkinderonderrig.info·
Blomme uit die tuin
Knip aktiwiteite
Knip aktiwiteite
Trek vooraf verskillende eenvoudige patrone op stroke papier. Gee jou kind nou kans om op die lyne te knip. As jou kind sukkel met vashou en inspan van 'n skêr kan die volgende strategieë ingespan word : Rol klei in slangetjies en knip die klei. Knip gaar gemaakte macaroni stukke. Knip papier sonder enige lyne
·kleinkinderonderrig.info·
Knip aktiwiteite
Sandspel
Sandspel
Gebruik 'n bakplaat of skinkbord en gooi sand daarin. Maak die sand effens klam. Gebruik koekiedrukkers en druk patrone daarmee in die sand. Sandspel is waarskynlik een van die lekkerste aktiwiteite vir ons peuters.
·kleinkinderonderrig.info·
Sandspel
My familie
My familie
Druk die hulpmiddel uit. Ons gaan ons gesin teken! Onthou dat kinders op verskillende ouderdomme ander interpretasies het van hulle gesin. Die menstekening is iets wat natuurlik ontwikkel en asb geen inmenging mag ondervind deur die opvoeder of ouer nie. Jou kind kan die gesinslede teken of verf. Julle kan self prentjie uitknip en dit
·kleinkinderonderrig.info·
My familie
Plaasdiere flitskaarte
Plaasdiere flitskaarte
Plaasdiere is 'n tema wat deurlopend voorkom vanaf ons peuters regdeur tot by ons graad 3 kinders. Dis nie altyd so direk nie, maar die deurlopende tema bly staan. Hoe ouer die kinders hoe meer detail kan in die tema ingewerk word. Druk nou die hulpmiddels uit en lamineer dit. Hier is idees om met
·kleinkinderonderrig.info·
Plaasdiere flitskaarte
Kleurkaarte
Kleurkaarte
Het jy al ooit sulke oulike kaarte gesien! Hierdie prentjies is genoeg om enige kind opgewonde oor kleure te maak. Druk die kaarte uit en lamineer. Ons klein maats kan hulle speelgoed sorteer om by die kleure te pas. Ons kleuters kan die kleure se name al uitken en probeer sê.Hierdie oulike kaarte kan ook
·kleinkinderonderrig.info·
Kleurkaarte
Inspirasie
Inspirasie
Ons almal het soms bietjie inspirasie nodig! Dis algemene kennis dat ons juffrouens nou nie ryk word uit hulle salarisse uit nie, en dat mens maar moet doen met wat jy het. Baie hiervan moet boonop self gedoen word! Dan kyk mens so op die internet en raak mens gou moedeloos met al die pragtige
·kleinkinderonderrig.info·
Inspirasie
Kos flitskaarte
Kos flitskaarte
Enige juffrou (en mamma) is sommer gaande oor flitskaarte met pragtige prente. Mens moet net daarop let om nie hierdie flitskaarte formeel in te span nie. Gebruik dit dalk eerder op die volgende maniere : Pak die uit en benoem die kleure in die prente (2 tot 3 jaar) Sorteer dit in kos waarvan jy
·kleinkinderonderrig.info·
Kos flitskaarte
Verf die kleure
Verf die kleure
Ons klein maats wil dikwels so graag ook allerlei papierwerkies doen. Beperk dit tot die absolute minimum! 'n Maksimum van een werkie per dag. En as die maatjie nie wil nie, los hulle. Hierdie oulike bladsye is ideaal om met vingerverf aan te pak.
·kleinkinderonderrig.info·
Verf die kleure
Aktiwiteite met sirkels
Aktiwiteite met sirkels
Die volgende werksvelle kan sommer op baie maniere ingespan word. Die klein maats kan met klei die sirkels bou op die papier. Vaardiger kinders kan die sirkels uitknip. Graad 1 kinders (en selfs graad 2 en 3) kan in elke sirkel 'n mini-kunswerkie maak. Graad 1 kinders kan die sirkel se lyne natrek. Omskep die
·kleinkinderonderrig.info·
Aktiwiteite met sirkels
Klere in jou kas
Klere in jou kas
Druk jou hulpmiddels uit hieronder. Gaan loer nou in jou kas vir klere wat pas by elke seisoen of weersomstandighede.
·kleinkinderonderrig.info·
Klere in jou kas
In die skool
In die skool
Elke jaar begin ons die tema met die skool. Ons nuwe maats word dadelik welkom laat voel en ons bespreek die klasreëls asook waar wat in die skool is. Dis 'n goeie tyd om maats se name te leer en seker te maak dat al die maats iemand het om mee te speel. Hierdie temareeks
·kleinkinderonderrig.info·
In die skool
My lyfie
My lyfie
Ons tema wat handel oor my liggaam of my lyfie is besonders gewild by die peuters. Dis immers 'n onderwerp wat sommer elke dag by ons is. Hierdie temareeks is gefokus op ons 2 tot 4 jaar klasse.
·kleinkinderonderrig.info·
My lyfie
Kersfees
Kersfees
In hierdie oulike idee word handafdrukke uitgesny en 'n "wreath" gemaak. Hang dit gerus op voor die klas of in die venster. Christmas ideas. In this cute idea, handprints are cut out and a wreath is made. Feel free to hang it in front of the class or in the window. Families vier kersfees op
·kleinkinderonderrig.info·
Kersfees
Kersfees
Kersfees
Driehoeke kan kersbome word. Verf die driehoek bont. Ryg nou krale en ander versierings op 'n wolletjie. Strek die wolletjie oor die driehoek. Christmas ideas. Triangles can become Christmas trees. Paint the triangle colorful. Now thread beads and other decorations onto a little wool. Stretch the wool over the triangle. Families vier kersfees op verskillende
·kleinkinderonderrig.info·
Kersfees
Kersfees idees
Kersfees idees
Kyk net hierdie heerlike Kersfees idees! Kom kyk gereeld - ons voeg by.
·kleinkinderonderrig.info·
Kersfees idees
Simmetrie
Simmetrie
Druk die oulike simmetrie vlinders uit. Die peuters drup verf aan die een kant, maak die vlinder toe sodat die verf aan albei kante dieselfde lyk. Die ouer maats plak klein vormpies of plakkers op die sirkels sodat die een kant soos die ander kant lyk.
·kleinkinderonderrig.info·
Simmetrie
Rympie
Rympie
Die flamink. Hierdie kort rympie skakel in by die tema voëls. Onthou dat rympies nie ingedril word nie. Maak eerder lawwe bewegings daarmee saam! Rympie geskryf deur Yolandi Breytenbach (Oasis Club)
·kleinkinderonderrig.info·
Rympie
Idees vir ‘n week
Idees vir ‘n week
Ons tema hierdie week is reptiele en dinosourusse. Stol allerhande goggas - plasties natuurlik - vas in jellie. Jou kind is nou die verkleurmannetjie of padda wat die goggas gaan vang! Wikkel die goggas los uit die jellie. Julle kan tussendeur lekker smul aan die jellie. Bou julle eie dinosourus uit pasta. Knip 'n slang
·kleinkinderonderrig.info·
Idees vir ‘n week
Idees vir ‘n week
Idees vir ‘n week
Ons tema hierdie week is reptiele. Maak sig sag patrone met skoenveters. Dit lyk soos die stekels op die krokodil se stert! Trek patrone in sout. Sout begin met s en skubbe begin ook met s. Gooi al julle plastiese diertjies in 'n houer. Deel dit nou op in reptiele en nie-reptiele. Druk met jou
·kleinkinderonderrig.info·
Idees vir ‘n week
Idees vir ‘n week
Idees vir ‘n week
Ons fokus hierdie week op allerlei aktiwiteite wat die fyn spiere versterk en ontwikkel. Onthou dat ons altyd eers op die groot spiere fokus voordat ons die klein spiere kan betrek. Druk stewige duimdrukkers vas op 'n kurk teël. Strek nou rekkies oor die drukkers om patrone te vorm. Plak gesnyde bottels vas op 'n
·kleinkinderonderrig.info·
Idees vir ‘n week
Kwartaal 1 : week 2
Kwartaal 1 : week 2
Tema : Dis my liggaam of my lyfie In die begin van die jaar leer ons graag van my lyfie in die kleuterskool. Ons ouer maats word blootgestel aan die woord my liggaam. Dis sommer 'n baie groot woord! Klap die woord in lettergrepe. Lig-gaam. Hou 'n spieël of spieëls byderhand sodat die kleuters na
·kleinkinderonderrig.info·
Kwartaal 1 : week 2
Idees vir ‘n week
Idees vir ‘n week
Ons fokus hierdie week op allerlei aktiwiteite wat water of ys betrek. Span dit in saam met die Oasis tema VAN DRUPPELS TOT DAMME. Natuurlik kan dit as losstaande aktiwiteite ook gebruik word. Druk gate onder in 'n leë joghurt bakkie. Maak die bakkie vol water en loop rond op die grasperk. Die tuin kry
·kleinkinderonderrig.info·
Idees vir ‘n week
Ken jou kleure
Ken jou kleure
Ons kleinspan leer sommer vinnig die name van al die kleure. Dis ook gewoonlik die eerste stap in sorteer - pas dieselfde kleure bymekaar. Hieronder is 'n hele versameling fotos wat almal idees bevat om te fokus op kleure. Geniet dit!
·kleinkinderonderrig.info·
Ken jou kleure
Beleef die kleure!
Beleef die kleure!
'n Heerlike idee vir 'n leerhoekie in jou klas is 'n kleure tafel. 'n Tafel waar die kinders die kleure kan beleef op 'n tasbare manier. Hieronder is 'n paar idees om hierdie kleurhoekie prettig te maak.
·kleinkinderonderrig.info·
Beleef die kleure!
Idees vir reënweer
Idees vir reënweer
Dis moeilik om ons kleinste mensies sinvol besig te hou as alles buite nat is. Maar julle wil steeds van die ekstra energie ontslae raak. Ons het idees! Skuif die meubels weg en laat waai. Gebruik ou lakens, paslakens en tafeldoeke om 'n tent mee te bou. Wasgoedpennetjies hou die tent vas op die punte.
·kleinkinderonderrig.info·
Idees vir reënweer
Hand oog koördinasie
Hand oog koördinasie
Steek 'n verskeidenheid klein plastiese speelgoedjies weg in 'n muffin pannetjie. Plak nou maskeerband oral oor die gate. Die kleuter kry nou 'n veilige stompneusskêr om die speelgoed te red. (Foto geleen : Days with grey)
·kleinkinderonderrig.info·
Hand oog koördinasie