2 tot 3 jaar

2 tot 3 jaar

40 bookmarks
Custom sorting
Pasmaats
Pasmaats
Hierdie oulike legkaart bestaan uit net 2 dele. Druk die hulpmiddel uit, lamineer die bladsye en knip los van mekaar. Pak nou die een kant van die legkaart uit op die mat, die ander kant van die legkaarte word in 'n skinbord gehou. Die kind kies nou 'n stuk en loop op die mat om
·kleinkinderonderrig.info·
Pasmaats
Fyn spier ontwikkeling
Fyn spier ontwikkeling
Wie het nou gedink dat die honderde haarrekkies wat so rondlê so nuttig kan wees? Hou 'n stewige toiletrolletjie byderhand en gee die kleuters kans om die haarrekkies te trek oor die rolletjies. Hierdie handoefeninge is die fondasie van latere skryf. Die handspiere is sommer baie belangrik en moet lekker sterk wees om daardie potlood
·kleinkinderonderrig.info·
Fyn spier ontwikkeling
Sorteer kleure
Sorteer kleure
Hieronder is inspirasie vir aktiwiteite wat fokus op sorteer van kleure. 'n Mens wonder soms hoekom is dit so belangrik om te kan sorteer. Onthou dat lees en skryf niks anders is as sorteer nie. Ons sorteer die alfabet om woorde te vorm, en dan sorteer ons weer die woorde om sinne te maak. Indien
·kleinkinderonderrig.info·
Sorteer kleure
Vinnige idees
Vinnige idees
Die tema voëls is 'n opdwindende tema wat gereeld in die kleuter en peuterklas voorkom. Deel van die aantrekkingskrag is natuurlik dat voëls deel van meeste kinders se leefwêreld is. Voëls kan ook vlieg! Dit is iets wat die mens oor alle eeue heen besonders interesseer en aantrek. Hierdie idees kan saam met met die
·kleinkinderonderrig.info·
Vinnige idees
Vinnige idees
Vinnige idees
Die tema voëls is 'n opdwindende tema wat gereeld in die kleuter en peuterklas voorkom. Deel van die aantrekkingskrag is natuurlik dat voëls deel van meeste kinders se leefwêreld is. Voëls kan ook vlieg! Dit is iets wat die mens oor alle eeue heen besonders interesseer en aantrek. Hierdie idees kan saam met met die
·kleinkinderonderrig.info·
Vinnige idees
Kleispeelmat – vorms
Kleispeelmat – vorms
Gebruik hierdie oulike kaarte om vorms met klei te maak. Ons fokus is op ons klein maatjies. Kyk na die kleure, kyk na die vorms... rol die klei in slangetjies en bou dit op die prente.
·kleinkinderonderrig.info·
Kleispeelmat – vorms
Kleure monster speletjie
Kleure monster speletjie
Druk die speletjie uit hieronder. Sorteer nou die klein monstertjies op die kleurkaarte. Die maats kan ook kleure uit die omgewing soek om op die kaarte te pak.
·kleinkinderonderrig.info·
Kleure monster speletjie
🎯 Hoekom is hoë standaard assesserings belangrik in die voorskoolse jare?
🎯 Hoekom is hoë standaard assesserings belangrik in die voorskoolse jare?
1. 🧠 Vroeë ontwikkeling is krities Die eerste 5 jaar van ’n kind se lewe is wanneer hul brein die vinnigste ontwikkel. Hoë standaard assesserings help opvoeders om seker te maak kinders bereik die ontwikkelingsmylpale wat hulle nodig het — soos taal, sosiale vaardighede, motoriese beheer en probleemoplossing. 2. 👀 Identifiseer vroeg uitdagings Deur gereelde
·kleinkinderonderrig.info·
🎯 Hoekom is hoë standaard assesserings belangrik in die voorskoolse jare?
Bybelles
Bybelles
Peuter en kleuter Bybelles. In hierdie video gesels Juffrou Janica met ons kinders oor die Bybel. Luister saam. Die video kan vir die kleuters gebruik word, maar kan ook vir jou idees gee om weer in jou klas of huis toe te pas. Hou dit eenvoudig, praat op die kinders se vlak, begin met die
·kleinkinderonderrig.info·
Bybelles