Idees

Idees

55 bookmarks
Custom sorting
Spons en skottelgoedseep.
Spons en skottelgoedseep.
Sit 'n lekker groot spons in 'n bak. Druk skottelgoedseep op die spons en gee vir die kinders water in bakke. Die pret...
Sit 'n lekker groot spons in 'n bak. Druk skottelgoedseep op die spons en gee vir die kinders water in bakke. Die pret met die skuim het geen einde nie!Maak seker jou kinders verstaan dat die skuim nie gekou kan word nie en dat dit ogies gaan brand.
·facebook.com·
Spons en skottelgoedseep.
Hindernisbaan.
Hindernisbaan.
'n Hindernisbaan is 'n wonderlike manier om AL die kinders in jou klas te betrek by groot spier oefeninge. Die maats...
·facebook.com·
Hindernisbaan.
Koeldrankottels en proppies vir patrone.
Koeldrankottels en proppies vir patrone.
Hierdie idee is net vir die baie flukse juffrou en mamma. Gebruik koeldrankbottels se bokante en doppies. Plak...
Gebruik koeldrankbottels se bokante en doppies. Plak gekleurde plakkers op die doppies en maak jou eie kleurkaarte wat die kind moet navolg om die patroon te pak.Die fokus is op kleur, rigting, lateraliteit en opeenvolging en dan natuurlik die fyn spiere wat die doppie indraai.
·business.facebook.com·
Koeldrankottels en proppies vir patrone.
Verf die syfers na.
Verf die syfers na.
Alhoewel hierdie 'n prettige aktiwiteit is moet ons altyd onthou dat ons voorskoolse maats nog nie werklik begin skryf...
Alhoewel hierdie 'n prettige aktiwiteit is moet ons altyd onthou dat ons voorskoolse maats nog nie werklik begin skryf nie. Daar is soveel vaardighede wat in plek moet wees voor lettervorming en syfervorming kan korrek plaasvind dat ons nie té veel klem op hierdie natrek aktiwiteite moet plaas nie. Dis natuurlik wonderlike blootstelling om so nou en dan aan te bied.
·facebook.com·
Verf die syfers na.
Klim en klouter met wol en lint binnenshuis.
Klim en klouter met wol en lint binnenshuis.
In die bibber koue moet die kleinspan natuurlik binne besig bly. Span wol of lint deur 'n vertrek en laat die kinders...
Span wol of lint deur 'n vertrek en laat die kinders deurklim sonder om aan die linte te raak
·facebook.com·
Klim en klouter met wol en lint binnenshuis.
Verf met vere en sponsies.
Verf met vere en sponsies.
Verf met vere en sponsies vir interessante tekstuur en prente. Onthou altyd dat die fokus nie daarop is dat die kind "iets" moet maak nie. Dis op die pad, die proses, die leer deur mors en pret!
·facebook.com·
Verf met vere en sponsies.
Vorms en pennebord
Vorms en pennebord
Gebruik enige hout of plastiese vorms en jou pennebord. Gee die kind kans om die vorm se buitelyne op die pennebord te...
op baie mooi moet beplan. As bonus word die fyn spiere ingespan.Hier is nou jou kans om allerlei interessante vorms uit te pak!
·facebook.com·
Vorms en pennebord
Paaseiers vul.
Paaseiers vul.
Hierdie plastiese eiertjies is beskikbaar in lekkergoedwinkels en rondom paastyd. Kyk die heerlike handoefening van al die skep en toemaak!
·facebook.com·
Paaseiers vul.
Voëlvoerder en verkyker
Voëlvoerder en verkyker
Smeer grondboontjiebotter aan 'n leë toiletrolletjie en rol dit dan in wilde voëltjiesaad. Ryg 'n toutjie deur en hang...
·facebook.com·
Voëlvoerder en verkyker
Knip die vere
Knip die vere
Knip vooraf gekleurde "vere" uit stewige (maar nie te dik nie) papier. Gee jou kind nou kans om die vere se kante te...
·business.facebook.com·
Knip die vere
Ken jou naam - lapvorms en boontjiesak.
Ken jou naam - lapvorms en boontjiesak.
Pak groot lapvorms (of enige ander vorms) uit op die grond. Sê nou hardop 'n vorm se naam en laat die kind 'n boontjiesakkie probeer gooi tot op die vorm.
·business.facebook.com·
Ken jou naam - lapvorms en boontjiesak.
Vorms met my lyfie.
Vorms met my lyfie.
Kan julle nou julle lyfies inspan om die vorms te probeer maak? (Hou Covid in gedagte met hierdie aktiwiteit). Die vorms kan ook met net die arms gevorm word.
·facebook.com·
Vorms met my lyfie.
Wasgoedpennetjies - Kersversierings.
Wasgoedpennetjies - Kersversierings.
Wasgoedpennetjies .... geen klas kan sonder dit bestaan nie. Gebruik pennetjies om hierdie oulike sneeumanne te maak. Knyp nou allerlei kaartjies en fotos daarmee vas vir 'n lekker kersgevoel.
·facebook.com·
Wasgoedpennetjies - Kersversierings.
Boute en moere.
Boute en moere.
Wie het nou gedink dat boute en moere so goed kan wees vir die fyn spiere. Die kind moet grootte skat en dan die...
·facebook.com·
Boute en moere.
Pak die vorms op die vorms!
Pak die vorms op die vorms!
Dis so lekker om sulke fotos te kry! Ons deel idees op die blad en julle gee dit vlerke!
·facebook.com·
Pak die vorms op die vorms!
Skaduwee-verkykers.
Skaduwee-verkykers.
Maak julle eie skaduwee verkykers. Dis groot pret!
·facebook.com·
Skaduwee-verkykers.
Webblad met speel-speel leer idees.
Webblad met speel-speel leer idees.
Hierdie webblad het sommer baie lekker idees vir speel-speel leer. Loer hier https://busytoddler.com/playing-preschool-homeschool-preschool/ ** www.oasiswinkel.co.za **
·facebook.com·
Webblad met speel-speel leer idees.
Speel winkel-winkel.
Speel winkel-winkel.
Speel informeel winkel-winkel om blootstelling aan geld te kry. Hou tellers en syferkaarte byderhand om te help!
·facebook.com·
Speel winkel-winkel.
Maak nog goggas.
Maak nog goggas.
Verskaf allerlei stukkies geknipte sirkels, halfmane, strokies en klein sirkeltjies. Kyk watter kreatiewe goggas kan julle daaruit maak! ** www.oasiswinkel.co.za **
·facebook.com·
Maak nog goggas.
Maak goggas.
Maak goggas.
Verskaf allerlei stukkies geknipte sirkels, halfmane, strokies en klein sirkeltjies. Kyk watter kreatiewe goggas kan julle daaruit maak! ** www.oasiswinkel.co.za **
·facebook.com·
Maak goggas.