Idees

Idees

55 bookmarks
Custom sorting
Sensoriese muur.
Sensoriese muur.
Kyk nou net hierdie oulike sensoriese muur! Dis so maklik en dis groot pret vir ons kleinspan.
·facebook.com·
Sensoriese muur.
Balle en maskeerband.
Balle en maskeerband.
Plak balle met maskeerband vas teen die muur, die kind trek dit af. Die taalgebruik tydens die aktiwiteit is baie belangrik. Gebruik woorde soos kleure, strek, staan op tone, buk, hoog, laag
·facebook.com·
Balle en maskeerband.
"Pool noodles" en kegels.
"Pool noodles" en kegels.
Pool noodles is darem net die lekkerste hulpmiddel ooit! Kyk nou net hoe lekker sorteer ons kleure in die foto. Maar die kind beleef ook hoogt en moet sommer ver strek om die stok se bokant by te kom.
·facebook.com·
"Pool noodles" en kegels.
Eerste letter van my naam - versier dit!
Eerste letter van my naam - versier dit!
Laat elke kind die eerste letter van hulle naam versier. Die letter kan nou huis toe geneem word of teen hulle stoele geplak word vir die res van die jaar.
·facebook.com·
Eerste letter van my naam - versier dit!
Vakansie-idees: besemstokke en balle.
Vakansie-idees: besemstokke en balle.
Vir die volgende 2 weke gaan ons fokus op idees wat julle by die huis kan doen! Gebruik mop of besemstokke en balle. ...
besemstokke en balle
·facebook.com·
Vakansie-idees: besemstokke en balle.
Vakansie-idees: collage
Vakansie-idees: collage
Die vakansiepret duur voort! Maak vandag 'n collage met allerhande afval kunsflyt items wat in die huis is. Die pret...
·facebook.com·
Vakansie-idees: collage
Vakansie-idees: vetkryt en verf.
Vakansie-idees: vetkryt en verf.
Die kleinspan rus nie enige dag van die week nie! Ons vakansie idees gaan dus voort elke dag. Teken met wit vetkryt op...
·facebook.com·
Vakansie-idees: vetkryt en verf.
Saamwerk - hoepel.
Saamwerk - hoepel.
Kyk nou net hoe lekker is die aktiwiteit om saamwerk te leer (foto geleen vanaf Pinterest). Het jy al na ons Graad R boks geloer? Kliek hier https://oasiswinkel.co.za/products/Graad-R-in-n-boks-p223295741
·facebook.com·
Saamwerk - hoepel.
Vinger-oefening met rekkies.
Vinger-oefening met rekkies.
Trek rekkies oor 'n koekie drukker. Hoe vaardiger jou kind se vingers hoe kleiner kan die drukker wees.
·facebook.com·
Vinger-oefening met rekkies.
Knip-idees.
Knip-idees.
Knip knip! Pak 'n verskeidenheid van patrone uit vir die kinders om te knip.
·facebook.com·
Knip-idees.
Balspel - hoepel.
Balspel - hoepel.
Tel die bal op tussen jou bene en laat die bal deur die hoepel val.
·facebook.com·
Balspel - hoepel.
Pret met water - joghurt bakkie.
Pret met water - joghurt bakkie.
Maak 'n paar gate onder in 'n joghurt bakkie. Vul die bakkie met water. Loop in die tuin rond en kyk hoe die water uitdrup.
·facebook.com·
Pret met water - joghurt bakkie.
Patrone in sout.
Patrone in sout.
Trek allerlei patrone in sout. Die aktiwiteit begin waar die kind na willekeur enige patrone trek en fokus op die...
·facebook.com·
Patrone in sout.