Interessante broodjiesKyk die lekker idees om jou broodjies ekstra oemf te gee!#kleuters#Graad R#vrugte#grondboontjiebotter#peuters·kids-cooking-activities.com·Apr 18, 2024Interessante broodjies
Doop en eetGee die kinders kans om hulle eie vrugte te sny. Doop die vrugte in joghurt en eet lekker gesellig saam!#kleuters#Graad R#vrugte#joghurt#fyn spier ontwikkeling·kids-cooking-activities.com·Apr 18, 2024Doop en eet
Gesonde slak happieDarem nie 'n regte slak nie! 'n Stukkie appel en seldery, sjokolade stukkies vir die ogies en grondboontjiebotter as die gom.#kleuters#peuters#Graad R#appel#grondboontjiebotter#tema insekte·i.pinimg.com·Apr 18, 2024Gesonde slak happie
Malvalekker teekoppies'n Malvalekker op 'n koekie en woeps waps daar is 'n teekoppie. Nie juis 'n gesonde bak en brou nie, maar heerlik en maklik om te maak!#kleuters#malvalekkers graad R·i.pinimg.com·Apr 18, 2024Malvalekker teekoppies