Verf die syfers na.
Alhoewel hierdie 'n prettige aktiwiteit is moet ons altyd onthou dat ons voorskoolse maats nog nie werklik begin skryf nie. Daar is soveel vaardighede wat in plek moet wees voor lettervorming en syfervorming kan korrek plaasvind dat ons nie té veel klem op hierdie natrek aktiwiteite moet plaas nie. Dis natuurlik wonderlike blootstelling om so nou en dan aan te bied.
