Found 2 bookmarks
Custom sorting
Koeldrankottels en proppies vir patrone.
Koeldrankottels en proppies vir patrone.
Gebruik koeldrankbottels se bokante en doppies. Plak gekleurde plakkers op die doppies en maak jou eie kleurkaarte wat die kind moet navolg om die patroon te pak.Die fokus is op kleur, rigting, lateraliteit en opeenvolging en dan natuurlik die fyn spiere wat die doppie indraai.
Oasis_Klub·business.facebook.com·
Koeldrankottels en proppies vir patrone.
Verf die syfers na.
Verf die syfers na.
Alhoewel hierdie 'n prettige aktiwiteit is moet ons altyd onthou dat ons voorskoolse maats nog nie werklik begin skryf nie. Daar is soveel vaardighede wat in plek moet wees voor lettervorming en syfervorming kan korrek plaasvind dat ons nie té veel klem op hierdie natrek aktiwiteite moet plaas nie. Dis natuurlik wonderlike blootstelling om so nou en dan aan te bied.
Oasis_Klub·facebook.com·
Verf die syfers na.