Spons en skottelgoedseep.
Sit 'n lekker groot spons in 'n bak. Druk skottelgoedseep op die spons en gee vir die kinders water in bakke. Die pret met die skuim het geen einde nie!Maak seker jou kinders verstaan dat die skuim nie gekou kan word nie en dat dit ogies gaan brand.
