Kleur sorteerMaak jou eie gogga kleursorteer boks. Gebruik lekker groot pom poms vir klein vingertjies.#peuters#tema insekte#pom poms#sorteer#kleure·i.pinimg.com·Apr 22, 2024Kleur sorteer
Handjies oefenOns handjies moet oefen as ons klein is! Druk groot pom poms in jou "whisk". Wriemel die pom poms uit met jou vingers.#babas#pom poms#fyn spiere·hips.hearstapps.com·May 16, 2024Handjies oefen