Balle balanseerPak leë toiletrolletjies uit. Kyk nou of julle die balle daarop kan balanseer.#peuters#balans#balle#toiletrolletjies#kleure·images.squarespace-cdn.com·May 15, 2024Balle balanseer
Ry met karretjiesMaak 'n maskeerband baan oor die vloer. Ry met karretjies al op die baan.#peuters#kleuters#karretjies#voorskrifpatrone#balans·hips.hearstapps.com·May 14, 2024Ry met karretjies