Voorskrifpatrone
Voorskrifpatrone
Kleur patrone
Ry met karretjies
Maak 'n maskeerband baan oor die vloer. Ry met karretjies al op die baan.
Voorskrifpatrone
Kyk hoe gesellig kan die kinders verkeer terwyl die voorskrifpatrone gepak word. Elke kind ruim op sodra hulle klaar is en roteer dan na 'n volgende patroon.