Vorms
Vorm sorteer
Vorms
Vorm sorteer
Vorm sorteer
Trek items vanuit die klas af op karton. Probeer nou die regte item op die regte plek pas.
Bou met vorms
Trek 'n eenvoudige mannetjie op papier. Gee die kant nou kans om die mannetjie met vorms te bou.
Vaardiger kinders kan hulle prente ontwerp wat uit vorms bestaan.