Ek leer speel speel (2 tot 4 jaar).
Vir die peuter by die huis.
Vir wie is die program? Dis vir peuter by die huis. Babas by mamma, pappa, oupa, ouma of selfs die nanny! (Dis nie ‘n skole program nie, dis spesifiek en uniek vir die huis omstandighede.)
