Die fondasie van konkreet leer. – Juffrou.info
Hier is die nuut-verwerkte Graad R sonder Werkskaarte werkswinkel!
Hierdie kursus vorm die fondasie van Oasis Club. Ons leer konkreet, ons leer as ons beweeg ons leer nie as ons in boeke werk en met ons boude op stoele geplak sit nie! Kom ons wys jou hoe.
