Found 5 bookmarks
Newest
Baba personeel Module 2 : Uitleg van die babaklas (kwartaal 1)
Baba personeel Module 2 : Uitleg van die babaklas (kwartaal 1)
Hierdie module fokus op die uitleg van die babaklas. In ons babaklasse is die omgewing die heel belangrikste aspek van die program!
Die volgende onderwerpe is beskikbaar – Baba personeel (geboorte tot 2 jaar) : Module 1 : Doek ruil in die babaklas (kwartaal 1) Module 2 : Uitleg van die babaklas (kwartaal 1) Module 3 : Stimulering in die babaklas (kwartaal 2) Module 4 : Idees vir aktiwiteite en die aanbieding daarvan (kwartaal 3) Module 5 : Terugvoer aan die ouers (kwartaal 4) Module 6 : Potjie afrigting (kwartaal 4)
Oasis_Klub·juffrou.info·
Baba personeel Module 2 : Uitleg van die babaklas (kwartaal 1)
Baba personeel Module 1: Doek ruil in die babaklas (kwartaal 1)
Baba personeel Module 1: Doek ruil in die babaklas (kwartaal 1)
Hierdie module fokus op die doek omruil in die babaklas. Dit is soveel meer as net boude skoonmaak, dis ‘n wonderlike leergeleentheid!
Die volgende onderwerpe is beskikbaar – Baba personeel (geboorte tot 2 jaar) : Module 1 : Doek ruil in die babaklas (kwartaal 1) Module 2 : Uitleg van die babaklas (kwartaal 1) Module 3 : Stimulering in die babaklas (kwartaal 2) Module 4 : Idees vir aktiwiteite en die aanbieding daarvan (kwartaal 3) Module 5 : Terugvoer aan die ouers (kwartaal 4) Module 6 : Potjie afrigting (kwartaal 4)
Oasis_Klub·juffrou.info·
Baba personeel Module 1: Doek ruil in die babaklas (kwartaal 1)
Kleuter personeel Kwartaal 1 : Basislyn-assessering en uitvalle.
Kleuter personeel Kwartaal 1 : Basislyn-assessering en uitvalle.
Hierdie deel van die opleiding fokus net op die basislynassessering en die hantering van die uitvalle wat daar raakgesien word.
Die volgende onderwerpe is beskikbaar – Kleuter personeel (4 tot 6 jaar) : Basislyn assessering en uitvalle (kwartaal 1) Klasuitleg in die kleuter klas (kwartaal 2) Beplanning van aktiwiteite en lesse (kwartaal 3) Assessering en rapportering (kwartaal 4) Taalontwikkeling in die kleuter klas (kwartaal 4)
Oasis_Klub·juffrou.info·
Kleuter personeel Kwartaal 1 : Basislyn-assessering en uitvalle.
Hoofde kongres 2024 – Juffrou.info
Hoofde kongres 2024 – Juffrou.info

Kry hier toegang tot die video opnames, uitdrukbare stukke en jou sertifikaat.

Onderwerp : Die administrasie van jou skool.

Hierdie kongres fokus veral op ons jonger hoofde wat nog wonder watter vorms hulle alles moet hê, onder andere :

hoe lyk 'n kontrak, wat is POPI,
wat is PAIA,
as wat moet ek my besigheid registreer,
wat as ek doodgaan,
moet ek 'n vennoot hê,
waarna moet ek kyk as ek 'n skool oorkoop,
voorraad aankope,
begrotings,
salarisse,
belasting,
skuld invordering,
beleide,
skoolreëls,
inskrywingsvorms,
onderhoud aan jou perseel en vele meer ...
Oasis_Klub·juffrou.info·
Hoofde kongres 2024 – Juffrou.info
Hoofde opleiding Module 1 : Jaarlikse indiensopleiding – Juffrou.info
Hoofde opleiding Module 1 : Jaarlikse indiensopleiding – Juffrou.info
Hoofde, eienaars en skoolbestuur - Module 1 tot 8.
Module 1 : Assesseer jou juffrouens. Module 2 : Assesseer jou assistente. Module 3 : Hoe hanteer ek onredelike ouers. Module 4 : Die verhouding tussen die personeel. Module 5 : Wie doen wat in die skool en in die klas? Module 6 : Teetyd, etenstyd, skofte werk – wat sê die wet. Module 7 : Ouers wat geld skuld Module 8 : POPI wetgewing, fotos, kameras en my skool Hierdie module fokus op die assessering van die juffrouens in jou skool. Die lesing word aangebied deur Mev Sophie Breytenbach.
Oasis_Klub·juffrou.info·
Hoofde opleiding Module 1 : Jaarlikse indiensopleiding – Juffrou.info