Klippe verf
Skaf spoelklippe aan. Elke kind verf nou 'n klip na hartelus. Mamma is die rots in ons lewe!
Hierdie projek verg redelike vaardige vingers, ek sal nie voorstel vir onder graad R of graad 1 nie. Maak 'n vingerafdruk in gips of modeleerklei en laat droog word. Onthou om die gaatjie vir die sleutelring te maak!